Piekfyn Afrikaans Eerste Addisionele Taal Leesboek Graad 4
8 Angebote vergleichen

Preise201620172020
Schnitt 5,43 5,38 4,62
Nachfrage
Bester Preis: 4,24 (vom 27.06.2020)
1
9781775890997 - Riens Vosloo: Piekfyn Afrikaans Leesboek Graad 7 Eerste Addisionele Taal
Riens Vosloo

Piekfyn Afrikaans Leesboek Graad 7 Eerste Addisionele Taal (2013)

Lieferung erfolgt aus/von: Deutschland EN NW EB DL

ISBN: 9781775890997 bzw. 1775890996, in Englisch, Best Books, Best Books, Best Books, neu, E-Book, elektronischer Download.

Lieferung aus: Deutschland, in-stock.
'n Leesboek soos min! Die Piekfyn Afrikaans Leesboek is volgens die vereiste vir leesonderrig in die Senior Fase en die KABV ontwikkel. Die boek is ingedeel volgens verskillende genres met tekste en temas gepas vir leerders in hierdie fase. Wanneer leerders hierdie boek lees, gaan hulle hulself inleef in die gebeure, belewenisse, waarnemings en emosies van die karakters in elke teks. Die Piekfyn Afrikaans Leesboek bestaan uit korverhale en volksverhale wat lesers nuwe avonture en ervarings laat beleef. Daar is dramas om in groepverband te beurtlees of op te voer, en gedigte om te lees vir genot of om te dramatiseer. Al hierdie lekker leeswerk gaan lesers help om Afrikaans spoggerig en vlot te lees, hulle taalbegrip te bevorder en hulle kennis en begrip van literêre tekste te ontwikkel. Vir die klaskamer Om die onderwyser te help met onderrig, het die samestellers die volgende inligting in die Leesboek voorsien: Vrae oor die meeste tekste wat volgens kognitiewe vlakke geformuleer is Toeligting by moeilike tekste Woordverklarings vir komplekse woorde Die stappe van die leesproses Antwoorde op alle vrae is gratis beskikbaar op www. bestbooks. co. za.
2
9781775890997 - Riens Vosloo: Piekfyn Afrikaans Leesboek Graad 7 Eerste Addisionele Taal, Eerste Addisionele Taal: Gr 7: Leesboek
Riens Vosloo

Piekfyn Afrikaans Leesboek Graad 7 Eerste Addisionele Taal, Eerste Addisionele Taal: Gr 7: Leesboek (2013)

Lieferung erfolgt aus/von: Niederlande EN NW

ISBN: 9781775890997 bzw. 1775890996, in Englisch, Best Books, neu.

6,01
unverbindlich
Lieferung aus: Niederlande, Direct beschikbaar.
bol.com.
’n Leesboek soos min! Die Piekfyn Afrikaans Leesboek is volgens die vereiste vir leesonderrig in die Senior Fase en die KABV ontwikkel. Die boek is ingedeel volgens verskillende genres met tekste en temas gepas vir leerders in hierdie fase. Wanneer leerders hierdie boek lees, gaan hulle hulself inleef in die gebeure, belewenisse, waarnemings en emosies van die karakters in elke teks.Die Piekfyn Afrikaans Leesboek bestaan uit korverhale en volksverhale wat lesers nuwe avonture en ervarings laat b... ’n Leesboek soos min! Die Piekfyn Afrikaans Leesboek is volgens die vereiste vir leesonderrig in die Senior Fase en die KABV ontwikkel. Die boek is ingedeel volgens verskillende genres met tekste en temas gepas vir leerders in hierdie fase. Wanneer leerders hierdie boek lees, gaan hulle hulself inleef in die gebeure, belewenisse, waarnemings en emosies van die karakters in elke teks.Die Piekfyn Afrikaans Leesboek bestaan uit korverhale en volksverhale wat lesers nuwe avonture en ervarings laat beleef. Daar is dramas om in groepverband te beurtlees of op te voer, en gedigte om te lees vir genot of om te dramatiseer. Al hierdie lekker leeswerk gaan lesers help om Afrikaans spoggerig vlot te lees, hulle taalbegrip te bevorder en hulle kennis en begrip van literêre tekste te ontwikkel.Om die onderwyser te help met onderrig, het die samestellers die volgende inligting in die Leesboek voorsien:•Vrae oor die meeste tekste wat volgens kognitiewe vlakke geformuleer is•Toeligting by moeilike tekste•Woordverklarings vir komplekse woorde•Die stappe van die leesprosesTaal: af;Formaat: ePub met kopieerbeveiliging (DRM) van Adobe;Kopieerrechten: Het kopiëren van (delen van) de pagina's is niet toegestaan ;Geschikt voor: Alle e-readers geschikt voor ebooks in ePub formaat. Tablet of smartphone voorzien van een app zoals de bol.com Kobo app.;Geschikt voor: 9 - 12 jaar;Verschijningsdatum: oktober 2013;ISBN10: 1775890996;ISBN13: 9781775890997; Ebook | 2013.
3
9781775890997 - Riens Vosloo: Piekfyn Afrikaans Leesboek Graad 7 Eerste Addisionele Taal
Riens Vosloo

Piekfyn Afrikaans Leesboek Graad 7 Eerste Addisionele Taal (2013)

Lieferung erfolgt aus/von: Frankreich EN NW EB DL

ISBN: 9781775890997 bzw. 1775890996, in Englisch, Best Books, Best Books, Best Books, neu, E-Book, elektronischer Download.

Lieferung aus: Frankreich, in-stock.
'n Leesboek soos min! Die Piekfyn Afrikaans Leesboek is volgens die vereiste vir leesonderrig in die Senior Fase en die KABV ontwikkel. Die boek is ingedeel volgens verskillende genres met tekste en temas gepas vir leerders in hierdie fase. Wanneer leerders hierdie boek lees, gaan hulle hulself inleef in die gebeure, belewenisse, waarnemings en emosies van die karakters in elke teks. Die Piekfyn Afrikaans Leesboek bestaan uit korverhale en volksverhale wat lesers nuwe avonture en ervarings laat beleef. Daar is dramas om in groepverband te beurtlees of op te voer, en gedigte om te lees vir genot of om te dramatiseer. Al hierdie lekker leeswerk gaan lesers help om Afrikaans spoggerig vlot te lees, hulle taalbegrip te bevorder en hulle kennis en begrip van literêre tekste te ontwikkel. Om die onderwyser te help met onderrig, het die samestellers die volgende inligting in die Leesboek voorsien: Vrae oor die meeste tekste wat volgens kognitiewe vlakke geformuleer is Toeligting by moeilike tekste Woordverklarings vir komplekse woorde Die stappe van die leesproses.
4
9781775890096 - Fanie Viljoen, Riens Vosloo: Piekfyn Afrikaans Eerste Addisionele Taal Leesboek Graad 4
Fanie Viljoen, Riens Vosloo

Piekfyn Afrikaans Eerste Addisionele Taal Leesboek Graad 4 (2014)

Lieferung erfolgt aus/von: Frankreich EN NW EB DL

ISBN: 9781775890096 bzw. 1775890090, in Englisch, Best Books, Best Books, Best Books, neu, E-Book, elektronischer Download.

Lieferung aus: Frankreich, in-stock.
'n Leesboek soos min! Piekfyn Afrikaans Leesboek vir Eerste Addisionele Taal is volgens die vereistes vir leesonderrig in die Intermediêre Fase ontwikkel. Die boek is ingedeel volgens verskillende genres met tekste en temas gepas vir leerders in hierdie fase. Wanneer leerders hierdie leesboek lees, gaan hulle hulself inleef in die wonderlike gebeure en karakters in elke storie en teks. Maar die Piekfyn Afrikaans Leesboek bestaan nie net uit kort stories nie. Daar is ook langer stories en fotoverhale wat jong lesers nuwe avonture gaan laat beleef. Daar is kort dramas om in groepverband te beurtlees of op te voer, en gedigte om te lees vir genot of om te dramatiseer. Daar is ook heelwat inligtings, sosiale en mediatekste wat leerders se lus vir lees sal aanwakker. Hulle lees oor allerlei temas waarvan hulle dalk nog nie weet nie of ontdek vreemde plekke waarvan hulle nog nooit gehoor het nie. Soms gaan hulle oulike poskaarte, briewe, pamflette en plakkate lees. Dan is daar ook talle interessante koerantberigte, resensies, onderhoude, verslae en advertensies om hul taalkennis uit te brei. Al hierdie lekker leeswerk gaan jong leser help om Afrikaans spoggerig en vlot te lees en hul taalbegrip te bevorder. Vir die klaskamerOm die onderwyser te help met onderrig, het die samestellers die volgende inligting in die leesboek voorsien: Vrae oor die meeste tekste wat volgens kognitiewe vlakke geformuleer is. Toeligting by moeiliker tekste. Woordverklarings vir komplekse woorde. Die stappe van die leesproses.
5
9781775890096 - Piekfyn Afrikaans Eerste Addisionele Taal Leesboek Graad 4

Piekfyn Afrikaans Eerste Addisionele Taal Leesboek Graad 4

Lieferung erfolgt aus/von: Deutschland EN NW

ISBN: 9781775890096 bzw. 1775890090, in Englisch, Best Books, neu.

Lieferung aus: Deutschland, Versandkostenfrei.
Die Beschreibung dieses Angebotes ist von geringer Qualität oder in einer Fremdsprache. Trotzdem anzeigen
6
9781775890096 - Riens Vosloo: Piekfyn Afrikaans Eerste Addisionele Taal Leesboek Graad 4
Riens Vosloo

Piekfyn Afrikaans Eerste Addisionele Taal Leesboek Graad 4

Lieferung erfolgt aus/von: Deutschland ~EN NW EB DL

ISBN: 9781775890096 bzw. 1775890090, vermutlich in Englisch, Best Books, neu, E-Book, elektronischer Download.

4,99 + Versand: 23,00 = 27,99
unverbindlich
Die Beschreibung dieses Angebotes ist von geringer Qualität oder in einer Fremdsprache. Trotzdem anzeigen
7
9781775890997 - Vosloo, Riens: Piekfyn Afrikaans Leesboek Graad 7 Eerste Addisionele Taal
Vosloo, Riens

Piekfyn Afrikaans Leesboek Graad 7 Eerste Addisionele Taal

Lieferung erfolgt aus/von: Deutschland EN NW EB DL

ISBN: 9781775890997 bzw. 1775890996, in Englisch, neu, E-Book, elektronischer Download.

8
9781775890997 - Riens Vosloo: Piekfyn Afrikaans Leesboek Graad 7 Eerste Addisionele Taal
Riens Vosloo

Piekfyn Afrikaans Leesboek Graad 7 Eerste Addisionele Taal

Lieferung erfolgt aus/von: Deutschland EN NW EB DL

ISBN: 9781775890997 bzw. 1775890996, in Englisch, neu, E-Book, elektronischer Download.

4,79
unverbindlich
Lieferung aus: Deutschland, zzgl. Versandkosten.
Lade…