Alle lieferbaren Bücher - alle Angebote vergleichen
ISBN: 9780624057260

Bester Preis: 15,48 (vom 18.06.2016)
1
9780624057260 - Etienne van Heerden: Klimtol
Etienne van Heerden

Klimtol (2013)

Lieferung erfolgt aus/von: Niederlande EN NW

ISBN: 9780624057260 bzw. 0624057267, in Englisch, Nb Uitgewers, neu.

15,48
unverbindlich
Lieferung aus: Niederlande, Direct beschikbaar.
bol.com.
Dié yo-yo wat van sy vinger af uitkatrol het eens op n tyd vol sale getrek. In die dae van fleur en flambojansie, toe hy met eendsterthare en in sy smoking jacket met elke hopstappie en kierang die gehoor kon betower. Maar nou is Ludo Loeloeraai se hare grys, en verlang hy na die kameravrou wat hy dekades laas gesien het. Die bloedkol op die pad by Tweefontein kan hy nie vergeet nie, en so ook die eerste verskyning van die vliepiering op die oop pad . . ._x000D__x000D_Dis hier op Paternoster, wa... Dié yo-yo wat van sy vinger af uitkatrol het eens op n tyd vol sale getrek. In die dae van fleur en flambojansie, toe hy met eendsterthare en in sy smoking jacket met elke hopstappie en kierang die gehoor kon betower. Maar nou is Ludo Loeloeraai se hare grys, en verlang hy na die kameravrou wat hy dekades laas gesien het. Die bloedkol op die pad by Tweefontein kan hy nie vergeet nie, en so ook die eerste verskyning van die vliepiering op die oop pad . . ._x000D__x000D_Dis hier op Paternoster, waar hy aan die einde van n baie lang pad tot rus probeer kom, dat Snaartjie Windvogel haar opwagting maak. Nou eers kon sy van die suikerhuis wegbreek, maar sy het reeds die aand toe haar viool stukkend getrap is, geweet dat daar vir haar nooit weer n terugkeer na Matjiesfontein sou wees nie._x000D__x000D_En dis op Paternoster waar haar pad kruis met dié van Eenslie Maree, pas uitgeklaar as adelbors. Hy sóék haar, want sy is n pragtige meisiekind met lang bene en goeie dye, kuite soos twee visse en regop borste, en hy is n jongman in uniform met n reguit rug. Al weet hy dat sy die een is wat die bouers jumps gee. Al sê mense selfs oom Ludo ry elke oggend verby die vuurtoring om Snaartjie in die reservaat te ontmoet en dis hoekom hy deesdae so sonbruin en gesond lyk, want dié meerminjintoe seks hom deeglik en hy is op dreef._x000D__x000D_Een ding is seker: twee lyke wat so kort na mekaar by Bekbaai uitspoel is geen grap nie. Wat sou al dié sterftes met die vloek van die see na Paternoster gebring het?_x000D_Klimtol is Etienne van Heerden se eerste roman sedert die veelbekroonde 30 nagte in Amsterdam in 2008 verskyn het. Dit is n kragtoer van n triek. Productinformatie:Taal: af;Afmetingen: 213x137 mm;Formaat: ePub met kopieerbeveiliging (DRM) van Adobe;Kopieerrechten: Het kopiëren van (delen van) de pagina's is niet toegestaan ;Geschikt voor: Alle e-readers te koop bij bol.com (of compatible met Adobe DRM). Telefoons/tablets met Google Android (1.6 of hoger) voorzien van bol.com boekenbol app. PC en Mac met Adobe reader software;ISBN10: 0624057267;ISBN13: 9780624057260; Ebook | 2013.
2
9780624057260 - Etienne van Heerden: Klimtol
Etienne van Heerden

Klimtol (2013)

Lieferung erfolgt aus/von: Frankreich EN NW EB DL

ISBN: 9780624057260 bzw. 0624057267, in Englisch, Tafelberg, Tafelberg, Tafelberg, neu, E-Book, elektronischer Download.

Lieferung aus: Frankreich, in-stock.
Dié yo-yo wat van sy vinger af uitkatrol het eens op n tyd vol sale getrek. In die dae van fleur en flambojansie, toe hy met eendsterthare en in sy smoking jacket met elke hopstappie en kierang die gehoor kon betower. Maar nou is Ludo Loeloeraai se hare grys, en verlang hy na die kameravrou wat hy dekades laas gesien het. Die bloedkol op die pad by Tweefontein kan hy nie vergeet nie, en so ook die eerste verskyning van die vliepiering op die oop pad. x000D x000D Dis hier op Paternoster, waar hy aan die einde van n baie lang pad tot rus probeer kom, dat Snaartjie Windvogel haar opwagting maak. Nou eers kon sy van die suikerhuis wegbreek, maar sy het reeds die aand toe haar viool stukkend getrap is, geweet dat daar vir haar nooit weer n terugkeer na Matjiesfontein sou wees nie. x000D x000D En dis op Paternoster waar haar pad kruis met dié van Eenslie Maree, pas uitgeklaar as adelbors. Hy sóék haar, want sy is n pragtige meisiekind met lang bene en goeie dye, kuite soos twee visse en regop borste, en hy is n jongman in uniform met n reguit rug. Al weet hy dat sy die een is wat die bouers jumps gee. Al sê mense selfs oom Ludo ry elke oggend verby die vuurtoring om Snaartjie in die reservaat te ontmoet en dis hoekom hy deesdae so sonbruin en gesond lyk, want dié meerminjintoe seks hom deeglik en hy is op dreef. x000D x000D Een ding is seker: twee lyke wat so kort na mekaar by Bekbaai uitspoel is geen grap nie. Wat sou al dié sterftes met die vloek van die see na Paternoster gebring het? x000D Klimtol is Etienne van Heerden se eerste roman sedert die veelbekroonde 30 nagte in Amsterdam in 2008 verskyn het. Dit is n kragtoer van n triek.
3
9780624057260 - Etienne van Heerden: Klimtol
Etienne van Heerden

Klimtol (2013)

Lieferung erfolgt aus/von: Deutschland EN NW EB DL

ISBN: 9780624057260 bzw. 0624057267, in Englisch, Tafelberg, Tafelberg, Tafelberg, neu, E-Book, elektronischer Download.

Lieferung aus: Deutschland, in-stock.
Dié yo-yo wat van sy vinger af uitkatrol het eens op 'n tyd vol sale getrek. In die dae van fleur en flambojansie, toe hy met eendsterthare en in sy smoking jacket met elke hopstappie en kierang die gehoor kon betower. Maar nou is Ludo Loeloeraai se hare grys, en verlang hy na die kameravrou wat hy dekades laas gesien het. Die bloedkol op die pad by Tweefontein kan hy nie vergeet nie, en so ook die eerste verskyning van die vliepiering op die oop pad. Dis hier op Paternoster, waar hy aan die einde van 'n baie lang pad tot rus probeer kom, dat Snaartjie Windvogel haar opwagting maak. Nou eers kon sy van die suikerhuis wegbreek, maar sy het reeds die aand toe haar viool stukkend getrap is, geweet dat daar vir haar nooit weer 'n terugkeer na Matjiesfontein sou wees nie. En dis op Paternoster waar haar pad kruis met dié van Eenslie Maree, pas uitgeklaar as adelbors. Hy sóék haar, want sy is 'n pragtige meisiekind met lang bene en goeie dye, kuite soos twee visse en regop borste, en hy is 'n jongman in uniform met 'n reguit rug. Al weet hy dat sy die een is wat die bouers jumps gee. Al sê mense selfs oom Ludo ry elke oggend verby die vuurtoring om Snaartjie in die reservaat te ontmoet en dis hoekom hy deesdae so sonbruin en gesond lyk, want dié meerminjintoe seks hom deeglik en hy is op dreef. Een ding is seker: twee lyke wat so kort na mekaar by Bekbaai uitspoel is geen grap nie. Wat sou al dié sterftes met die vloek van die see na Paternoster gebring het? Klimtol is Etienne van Heerden se eerste roman sedert die veelbekroonde 30 nagte in Amsterdam in 2008 verskyn het. Dit is 'n kragtoer van 'n triek.
4
9780624057260 - Etienne Van Heerden: Klimtol
Etienne Van Heerden

Klimtol

Lieferung erfolgt aus/von: Deutschland EN NW EB DL

ISBN: 9780624057260 bzw. 0624057267, in Englisch, Tafelberg, Südafrika, neu, E-Book, elektronischer Download.

16,29
unverbindlich
Lieferung aus: Deutschland, zzgl. Versandkosten.
Lade…