Die Spanjaard - 2 Angebote vergleichen

Bester Preis: 2,67 (vom 18.06.2016)
1
9780620690744 - Johan Crous: Die Spanjaard
Johan Crous

Die Spanjaard

Lieferung erfolgt aus/von: Niederlande EN NW

ISBN: 9780620690744 bzw. 0620690747, in Englisch, Smashwords Edition, neu.

2,72
unverbindlich
Lieferung aus: Niederlande, Direct beschikbaar.
bol.com.
Annette Van Tonder, "n onderwyseres van Ellisras, se ego word ernstig geknou deur "n sekuriteitswag, Fanie Van Blerk. Sy verafsku hom, veral toe dit "n tweede keer gebeur het. Sy braak gal teenoor hom toe hy by die skool "n aanbieding kom doen oor helikopters vlieg an lug paramedici. Hy doen hom voor as "n Spanjaard, maar sy word nie gebluf nie. Sy aanskou ook hoe hy geld by Chinese renoster stropers ontvang. Pieter, haar broer, is op "n studie besoek aan Spanje, en is omgekrap omdat sy Spaanse vri... Annette Van Tonder, "n onderwyseres van Ellisras, se ego word ernstig geknou deur "n sekuriteitswag, Fanie Van Blerk. Sy verafsku hom, veral toe dit "n tweede keer gebeur het. Sy braak gal teenoor hom toe hy by die skool "n aanbieding kom doen oor helikopters vlieg an lug paramedici. Hy doen hom voor as "n Spanjaard, maar sy word nie gebluf nie. Sy aanskou ook hoe hy geld by Chinese renoster stropers ontvang. Pieter, haar broer, is op "n studie besoek aan Spanje, en is omgekrap omdat sy Spaanse vriend, Enrique of Enno, soos hy hom noem, nie daar is is nie. Hy wou hom so graag sien. Annette is hoogs ontstoke toe sy die einste sekuriteitswag by haar pa se plaas aantref, waar sy ook woon, en sy uitvind hy is in diens van haar pa. Sy laat hom onmiddellik afdank, want hy is daar net om te stroop. Die helikoptervlieënier wat hom vervang is nie so ervare as die Spanjaard nie en hul buffels breek deur die grensdraad en hulle kan nou hul plaas verloor. Pieter is woedend toe hy terugkom vanaf Spanje. Tydens "n helikopter rit by die skool se fees ontmoet Pieter sy vriend Enno en Annette besef iets is drasties verkeerd. Enno en Juan Cortes is dieselfde persoon! Hy is haar broer se beste vriend. Sy het hom met Van Blerk verwar en hom van die familie vervreem. Pieter nooi hom na die dans en hy dans met al die vroue, behalwe met haar. Sy kan hom nie kwalik neem nie. Sy wil so graag met hom vrede maak. Sy erken sy voel meer vir hom as wat sy gedink het. Toe sy haar been breek in die veld tydens "n staptog, is hy die persoon wat haar kom haal en haar been verbind. Sy maak haarself nat van pyn toe hy haar been spalk en hy dra haar drie ure lank na veiligheid terwyl sy weet hy het ook nat geword omdat hy haar dra. Haar been word gered en nou wil sy nog meer om verskoning vra en dankie sê. Hy wil nie "n voet op die plaas sit nie. Hoe gaan sy hom kry om na die plaas te kom dat sy om verskoning kan vra? Sal hy haar vergewe? Die Spanjaard het "n sagte plekkie in sy hart vir Michelle die verlamde dogter van Pieter. Sy glo Juan het "n ogie op Annette. Is dit moontlik? sy wil self graag vrede maak en hom hê. Hy is die man so na aan haar hart. Productinformatie:Taal: af;Formaat: Epub zonder kopieerbeveiliging (DRM) ;Kopieerrechten: Het kopiëren van (delen van) de pagina's is niet toegestaan ;ISBN10: 0620690747;ISBN13: 9780620690744; Ebook.
2
9780620690744 - Johan Crous: Die Spanjaard
Johan Crous

Die Spanjaard (2016)

Lieferung erfolgt aus/von: Vereinigtes Königreich Großbritannien und Nordirland EN NW EB DL

ISBN: 9780620690744 bzw. 0620690747, in Englisch, Smashwords Edition, Smashwords Edition, Smashwords Edition, neu, E-Book, elektronischer Download.

2,67 (£ 2,10)¹
versandkostenfrei, unverbindlich
Lieferung aus: Vereinigtes Königreich Großbritannien und Nordirland, in-stock.
Annette Van Tonder, 'n onderwyseres van Ellisras, se ego word ernstig geknou deur 'n sekuriteitswag, Fanie Van Blerk. Sy verafsku hom, veral toe dit 'ntweede keer gebeur het. Sy braak gal teenoor hom toe hy by die skool 'n aanbieding kom doen oor helikopters vlieg an lug paramedici. Hy doen hom voor as'n Spanjaard, maar sy word nie gebluf nie. Sy aanskou ook hoe hy geld by Chinese renoster stropers ontvang. Pieter, haar broer, is op 'n studie besoek aan Spanje, en is omgekrap omdat sy Spaanse vriend, Enrique of Enno, soos hy hom noem, nie daar is is nie. Hywou hom so graag sien. Annette is hoogs ontstoke toe sy die einste sekuriteitswag by haar pa se plaas aantref, waar sy ook woon, en sy uitvind hy is in diens van haar pa. Sylaat hom onmiddellik afdank, want hy is daar net om te stroop. Die helikoptervlieënier wat hom vervang is nie so ervare as die Spanjaard nie en hulbuffels breek deur die grensdraad en hulle kan nou hul plaas verloor. Pieter is woedend toe hy terugkom vanaf Spanje. Tydens 'n helikopter rit by die skool se fees ontmoet Pieter sy vriend Enno en Annette besef iets is drasties verkeerd. Enno en Juan Cortes is dieselfdepersoon! Hy is haar broer se beste vriend. Sy het hom met Van Blerk verwar en hom van die familie vervreem. Pieter nooi hom na die dans en hy dans metal die vroue, behalwe met haar. Sy kan hom nie kwalik neem nie. Sy wil so graag met hom vrede maak. Sy erken sy voel meer vir hom as wat sy gedink het. Toe sy haar been breek in die veld tydens 'n staptog, is hy die persoon wat haar kom haal en haar been verbind. Sy maak haarself nat van pyn toe hy haarbeen spalk en hy dra haar drie ure lank na veiligheid terwyl sy weet hy het ook nat geword omdat hy haar dra. Haar been word gered en nou wil sy nogmeer om verskoning vra en dankie sê. Hy wil nie 'n voet op die plaas sit nie. Hoe gaan sy hom kry om na die plaas te kom dat sy om verskoning kan vra? Sal hy haar vergewe? Die Spanjaard het 'n sagte plekkie in sy hart vir Michelledie verlamde dogter.
Lade…