Negentien Minute (eBook, ePUB) - 4 Angebote vergleichen
Bester Preis: € 5,71 (vom 11.07.2020)1
Negentien Minute Jodi Picoult Author
~EN NW EB DL
ISBN: 9781776190010 bzw. 1776190017, vermutlich in Englisch, Jonathan Ball Publishers, neu, E-Book, elektronischer Download.
Lieferung aus: Vereinigte Staaten von Amerika, In Stock.
“Hoe goed ken ’n mens werklik jou gesinslede of enigiemand anders? Hoe vernietigend is groepsdruk, hoe intimiderend die behoefte aan tuishoort?” – Deborah Steinmair, joernalis en skrywer.Nadat hy jare lank wreed verbaal en fisiek deur klasmaats geboelie is, knak die 17-jarige Peter Houghton een oggend. Binne slegs negentien minute sterf tien inwoners van die dorp Sterling in Amerika.Die geskokte gemeenskap is vasberade dat geregtigheid moet geskied. Soos die hofsaak ontvou en Peter getuienis lewer, kom dit egter aan die lig dat die inwoners van Sterling ’n rol daarin gespeel het om ’n innemende, liefdevolle seun in ’n massamoordenaar te laat verander.In ’n era waarin boeliegedrag toenemend ’n probleem is, ook in Suid-Afrika, bring hierdie meesleurende boek talle insigte vir ouers, onderwysers en tieners.

2
Negentien Minute (eBook, ePUB)
~EN NW
ISBN: 9781776190010 bzw. 1776190017, vermutlich in Englisch, Jonathan Ball Publishers, neu.
Lieferung aus: Deutschland, plus shipping.
"Hoe goed ken 'n mens werklik jou gesinslede of enigiemand anders? Hoe vernietigend is groepsdruk, hoe intimiderend die behoefte aan tuishoort?" - Deborah Steinmair, joernalis en skrywer.Nadat hy jare lank wreed verbaal en fisiek deur klasmaats geboelie is, knak die 17-jarige Peter Houghton een oggend. Binne slegs negentien minute sterf tien inwoners van die dorp Sterling in Amerika.Die geskokte gemeenskap is vasberade dat geregtigheid moet geskied. Soos die hofsaak ontvou en Peter getuienis lewer, kom dit egter aan die lig dat die inwoners van Sterling 'n rol daarin gespeel het om 'n innemende, liefdevolle seun in 'n massamoordenaar te laat verander.In 'n era waarin boeliegedrag toenemend 'n probleem is, ook in Suid-Afrika, bring hierdie meesleurende boek talle insigte vir ouers, onderwysers en tieners.

3
Negentien Minute
~EN NW EB DL
ISBN: 9781776190010 bzw. 1776190017, vermutlich in Englisch, Jonathan Ball Publishers, neu, E-Book, elektronischer Download.
Die Beschreibung dieses Angebotes ist von geringer Qualität oder in einer Fremdsprache. Trotzdem anzeigen
Lade…