Boererate: Heruitgawe Van Se Versameling Skreeusnaakse Tradisionele Boererate
3 Angebote vergleichen

Bester Preis: 8,02 (vom 18.02.2018)
1
9780143539216 - Smuts, Danie: Boererate
Smuts, Danie

Boererate (1989)

Lieferung erfolgt aus/von: Vereinigte Staaten von Amerika EN NW EB

ISBN: 9780143539216 bzw. 0143539213, in Englisch, Penguin Random House South Africa, neu, E-Book.

8,02 ($ 10,00)¹
versandkostenfrei, unverbindlich
Lieferung aus: Vereinigte Staaten von Amerika, Ebook for download.
House & Home, As jong seun het Danie Smuts met 'n blikkie agter vee in die veld aangeloop om kuttels te versamel vir 'n konkoksie om maselspasinte se simptome te verlig. Min het hy toe geweet dat hy eendag die legendariese aanbieder van 'n gewilde Springbok Radio-program sou word waarin die volk kure vir allerlei kwinte en kwale deel.Toe Boererate 'n keur van die tradisionele advies wat luisteraars oor die jare vir Smuts se radioprogram ingestuur het in 1989 verskyn, was dit onmiddellik 'n treffer. Sedertdien het di besonderse boek uit sirkulasie verdwyn, maar die aanvraag daarvoor nie.'n Byna vergete era in die Afrikaanse kultuurgeskiedenis word in herinnering geroep deur di vreemdsoortige en dikwels skreeusnaakse wenke. Die volgende stappe word byvoorbeeld aanbeveel om griep te bekamp:1.) Plaas 'n bottel whiskey en 'n glas saam met 'n brandende kers langs jou bed.2.) Klim in die bed, maak seker jy l onder baie komberse, en begin geleidelik aan die whiskey teug.3.) Sodra jy twee kerse sien, sit die glas neer, plaas die prop terug op die whiskey-bottel, blaas al twee kerse dood en gaan slaap.Maar wees gewaarsku: Dat die griep binne 24 uur sal verdwyn, word gewaarborg, maar jy mag dalk 'n hoofpyn oorhou. eBook.
2
9780143539216 - Danie Smuts: Boererate: Heruitgawe Van Se Versameling Skreeusnaakse Tradisionele Boererate
Danie Smuts

Boererate: Heruitgawe Van Se Versameling Skreeusnaakse Tradisionele Boererate

Lieferung erfolgt aus/von: Kanada EN NW

ISBN: 9780143539216 bzw. 0143539213, in Englisch, Penguin Random House S. Africa, neu.

11,13 (C$ 17,35)¹
unverbindlich
Lieferung aus: Kanada, In Stock, plus shipping.
Die Beschreibung dieses Angebotes ist von geringer Qualität oder in einer Fremdsprache. Trotzdem anzeigen
3
9780143539216 - Danie Smuts: Boererate: Heruitgawe van se versameling skreeusnaakse tradisionele Boererate
Danie Smuts

Boererate: Heruitgawe van se versameling skreeusnaakse tradisionele Boererate

Lieferung erfolgt aus/von: Vereinigte Staaten von Amerika EN HC NW

ISBN: 9780143539216 bzw. 0143539213, in Englisch, Penguin Random House South Africa, gebundenes Buch, neu.

11,63 ($ 14,50)¹
versandkostenfrei, unverbindlich
Lieferung aus: Vereinigte Staaten von Amerika, In Stock.
Die Beschreibung dieses Angebotes ist von geringer Qualität oder in einer Fremdsprache. Trotzdem anzeigen
Lade…