Alle lieferbaren Bücher - alle Angebote vergleichen
ISBN: 9780620584456

Bester Preis: 4,76 (vom 18.06.2016)
1
9780620584456 - Rachelle du Bois: MAALKOLK
Rachelle du Bois

MAALKOLK (2015)

Lieferung erfolgt aus/von: Vereinigte Staaten von Amerika EN NW EB DL

ISBN: 9780620584456 bzw. 0620584459, in Englisch, myAfrikaans, myAfrikaans, myAfrikaans, neu, E-Book, elektronischer Download.

4,76 ($ 5,37)¹
versandkostenfrei, unverbindlich
Lieferung aus: Vereinigte Staaten von Amerika, in-stock.
Adele is n baie bekwame jong vrou, begeerlik, koppig en eiewys. Haar bejaarde pa dring daarop aan om vir Francois Bekker as plaasbestuurder aan te stel, maar Adele voel dis onnodig omdat sy self die plaas goed genoeg kan bestuur. Maar veiligheid en die jarelange vriendskapsbande tussen haar ouers en die van Francois gee die deurslag as dit by die aanstelling kom. Adele bied hewig weerstand teen haar aangetrokkenheid tot hierdie uiters aantreklike man. En hy weet presies waar om haar knoppies te druk. Sal sy hom kan vergewe vir die vernedering van verwerping? Sal sy hom ooit weer naby haar toelaat? Haar selfrespek en trots is op die spel. Gaan hy daarin slaag om haar te oortuig van sy liefde vir haar? Of gaan sy hom dwing om elders te soek? Madri is byna vernietig deur die tragedie wat hom twee jaar gelede in haar lewe afgespeel het. Sy kom steeds stukkend op Heidelberg aan en probeer om nuut te begin. Sy ontmoet vir Adele en smee n hegte vriendskapsband met haar. Deon Kelder is Adele se buurman, en die hoof van die plaaslike laerskool waar Madri begin skoolhou. Hy is baie aantreklik, maar sy wil hom nie raaksien nie. Sy raak onrustig as hy naby haar kom, sy voel hy sien te veel, en sy kan nie daaroor praat nie. Deon voel egter hierdie weerlose jong vrou met haar rooi hare en groen kykers is onder sy vel, in sy hart, in sy bloed. Maar is hy die enigste een? Wie is die geheimsinnige Alex? Hoekom weier sy om daaroor te praat? Sal Madri hom kan vertrou met haar stukkende hart? Is sy gereed vir liefhê? Wat is op die spel vir die twee vroue? Vir Adele haar selfrespek, haar trots, en die liefde van Francois Bekker. Sal sy kan vergewe en vergeet? Vir Madri is die keuse om weer lief te hê op die spel. Deon se liefde sal haar heel maak, maar is sy gereed daarvoor? Is hy bereid om met haar seer verlede en haar hunkering na dit wat was saam te leef? Is hy bereid om saam met haar n lewe vir hulle te bou?
2
9780620584456 - Rachelle Du Bois: MAALKOLK
Rachelle Du Bois

MAALKOLK (2015)

Lieferung erfolgt aus/von: Niederlande EN NW

ISBN: 9780620584456 bzw. 0620584459, in Englisch, Myafrikaans, neu.

5,00
unverbindlich
Lieferung aus: Niederlande, Direct beschikbaar.
bol.com.
Adele is ʼn baie bekwame jong vrou, begeerlik, koppig en eiewys. Haar bejaarde pa dring daarop aan om vir Francois Bekker as plaasbestuurder aan te stel, maar Adele voel dis onnodig omdat sy self die plaas goed genoeg kan bestuur. Maar veiligheid en die jarelange vriendskapsbande tussen haar ouers en die van Francois gee die deurslag as dit by die aanstelling kom. Adele bied hewig weerstand teen haar aangetrokkenheid tot hierdie uiters aantreklike man. En hy weet presies waar om haar knoppies te ... Adele is ʼn baie bekwame jong vrou, begeerlik, koppig en eiewys. Haar bejaarde pa dring daarop aan om vir Francois Bekker as plaasbestuurder aan te stel, maar Adele voel dis onnodig omdat sy self die plaas goed genoeg kan bestuur. Maar veiligheid en die jarelange vriendskapsbande tussen haar ouers en die van Francois gee die deurslag as dit by die aanstelling kom. Adele bied hewig weerstand teen haar aangetrokkenheid tot hierdie uiters aantreklike man. En hy weet presies waar om haar knoppies te druk. Sal sy hom kan vergewe vir die vernedering van verwerping? Sal sy hom ooit weer naby haar toelaat? Haar selfrespek en trots is op die spel. Gaan hy daarin slaag om haar te oortuig van sy liefde vir haar? Of gaan sy hom dwing om elders te soek? Madri is byna vernietig deur die tragedie wat hom twee jaar gelede in haar lewe afgespeel het. Sy kom steeds stukkend op Heidelberg aan en probeer om nuut te begin. Sy ontmoet vir Adele en smee ʼn hegte vriendskapsband met haar. Deon Kelder is Adele se buurman, en die hoof van die plaaslike laerskool waar Madri begin skoolhou. Hy is baie aantreklik, maar sy wil hom nie raaksien nie. Sy raak onrustig as hy naby haar kom, sy voel hy sien te veel, en sy kan nie daaroor praat nie. Deon voel egter hierdie weerlose jong vrou met haar rooi hare en groen kykers is onder sy vel, in sy hart, in sy bloed. Maar is hy die enigste een? Wie is die geheimsinnige Alex? Hoekom weier sy om daaroor te praat? Sal Madri hom kan vertrou met haar stukkende hart? Is sy gereed vir liefhê? Wat is op die spel vir die twee vroue? Vir Adele haar selfrespek, haar trots, en die liefde van Francois Bekker. Sal sy kan vergewe en vergeet? Vir Madri is die keuse om weer lief te hê op die spel. Deon se liefde sal haar heel maak, maar is sy gereed daarvoor? Is hy bereid om met haar seer verlede en haar hunkering na dit wat was saam te leef? Is hy bereid om saam met haar ʼn lewe vir hulle te bou? Productinformatie:Taal: af;Formaat: ePub met kopieerbeveiliging (DRM) van Adobe;Kopieerrechten: Het kopiëren van (delen van) de pagina's is niet toegestaan ;Geschikt voor: Alle e-readers te koop bij bol.com (of compatible met Adobe DRM). Telefoons/tablets met Google Android (1.6 of hoger) voorzien van bol.com boekenbol app. PC en Mac met Adobe reader software;ISBN10: 0620584459;ISBN13: 9780620584456; Ebook | 2015.
Lade…