Die Oshikuku Insident - 2 Angebote vergleichen

Bester Preis: 8,00 (vom 18.06.2016)
1
9780620649247 - Wikus Venter: Die Oshikuku Insident
Wikus Venter

Die Oshikuku Insident (2015)

Lieferung erfolgt aus/von: Niederlande EN NW

ISBN: 9780620649247 bzw. 0620649240, in Englisch, Myafrikaans, neu.

8,00
unverbindlich
Lieferung aus: Niederlande, Direct beschikbaar.
bol.com.
ʼn Skoolbus vol laerskoolkinders detoneer ʼn landmyn naby Oshikuku in die noorde van Namibië. Die dorpie is geleë in die hartjie van Ovamboland waar die Bosoorlog al dekades lank woed. Sestien kinders, een onderwyser en ʼn Suid-Afrikaanse soldaat is dood. Talle insittendes is vermink en beseer. Beide SWAPO en die Suid -Afrikaanse Weermag ontken dadelik skuld. Vir twee dekades lank weier een joernalis steeds dat hierdie oorlogsmisdaad in die vergetelheid raak. Jaarliks, op die herdenkingsdatum, w... ʼn Skoolbus vol laerskoolkinders detoneer ʼn landmyn naby Oshikuku in die noorde van Namibië. Die dorpie is geleë in die hartjie van Ovamboland waar die Bosoorlog al dekades lank woed. Sestien kinders, een onderwyser en ʼn Suid-Afrikaanse soldaat is dood. Talle insittendes is vermink en beseer. Beide SWAPO en die Suid -Afrikaanse Weermag ontken dadelik skuld. Vir twee dekades lank weier een joernalis steeds dat hierdie oorlogsmisdaad in die vergetelheid raak. Jaarliks, op die herdenkingsdatum, word die gebeure in die herinnering opgeroep en die vraag herhaal; Wie was verantwoordelik vir die dood van die kinders? En jaarliks bly die feite dieselfde; tergend en onveranderd. Die plant van landmyne was deel van SWAPO se terreurstrategie. Honderde plaaslike inwoners en Suid-Afrikaanse soldate is dood as gevolg daarvan. Maar, as SWAPO terroriste die myn geplant het, wat het die Suid-Afrikaanse soldate op die toneel gedoen? Kan dit toeval wees? Vir bykans twintig jaar is daar geen reaksie nie. Totdat ʼn oud-soldaat selfmoord pleeg pas nadat hy die berig gelees het en die vraag laat ontstaan; Was hy daar? Het hy iets geweet? Hoeveel ander middeljare mans, oud dienspligtiges en professionele soldate dra kennis van die Oshikuku Insident? Productinformatie:Taal: af;Formaat: ePub met kopieerbeveiliging (DRM) van Adobe;Kopieerrechten: Het kopiëren van (delen van) de pagina's is niet toegestaan ;Geschikt voor: Alle e-readers te koop bij bol.com (of compatible met Adobe DRM). Telefoons/tablets met Google Android (1.6 of hoger) voorzien van bol.com boekenbol app. PC en Mac met Adobe reader software;ISBN10: 0620649240;ISBN13: 9780620649247; Ebook | 2015.
2
9780620649247 - Wikus Venter: Die Oshikuku Insident
Wikus Venter

Die Oshikuku Insident (2015)

Lieferung erfolgt aus/von: Deutschland EN NW EB DL

ISBN: 9780620649247 bzw. 0620649240, in Englisch, myAfrikaans, myAfrikaans, myAfrikaans, neu, E-Book, elektronischer Download.

Lieferung aus: Deutschland, in-stock.
n Skoolbus vol laerskoolkinders detoneer n landmyn naby Oshikuku in die noorde van Namibië. Die dorpie is geleë in die hartjie van Ovamboland waar die Bosoorlog al dekades lank woed. Sestien kinders, een onderwyser en n Suid-Afrikaanse soldaat is dood. Talle insittendes is vermink en beseer. Beide SWAPO en die Suid -Afrikaanse Weermag ontken dadelik skuld. Vir twee dekades lank weier een joernalis steeds dat hierdie oorlogsmisdaad in die vergetelheid raak. Jaarliks, op die herdenkingsdatum, word die gebeure in die herinnering opgeroep en die vraag herhaal; Wie was verantwoordelik vir die dood van die kinders? En jaarliks bly die feite dieselfde; tergend en onveranderd. Die plant van landmyne was deel van SWAPO se terreurstrategie. Honderde plaaslike inwoners en Suid-Afrikaanse soldate is dood as gevolg daarvan. Maar, as SWAPO terroriste die myn geplant het, wat het die Suid-Afrikaanse soldate op die toneel gedoen? Kan dit toeval wees? Vir bykans twintig jaar is daar geen reaksie nie. Totdat n oud-soldaat selfmoord pleeg pas nadat hy die berig gelees het en die vraag laat ontstaan; Was hy daar? Het hy iets geweet? Hoeveel ander middeljare mans, oud dienspligtiges en professionele soldate dra kennis van die Oshikuku Insident?
Lade…