Anton se Begeerte. - 3 Angebote vergleichen

Bester Preis: 0,88 (vom 18.06.2016)
1
9780620671897 - Johan Crous: Anton se Begeerte
Johan Crous

Anton se Begeerte (2015)

Lieferung erfolgt aus/von: Vereinigte Staaten von Amerika EN NW EB DL

ISBN: 9780620671897 bzw. 0620671890, in Englisch, Karin Publikasies, Karin Publikasies, Karin Publikasies, neu, E-Book, elektronischer Download.

0,88 ($ 0,99)¹
versandkostenfrei, unverbindlich
Lieferung aus: Vereinigte Staaten von Amerika, in-stock.
Hugo Smit, musiekonderwyser en liedjieskrywer se hele lewe stort in duie toe sy vrou en twee dogters hom wegjaag, na Melanie hom valslik beskuldig het van ontrouheid, omdat hy nie by haar wou slaap nie. Sonder sy dogters is hy dood. Hulle wil hom nie weer sien nie. Hy versin sy dood en neem 'n nuwe identiteit aan. Linda Bekker se lewe kom wreed tot stilstand toe haar Pieter aan 'n hartaanval sterf. Sy is werkloos en moet vir klein Angela sorg. Sy ontmoet die nutsman wat liedjies skryf, Anton Beukes en sy kry weer geluk. Sy moedig haar man aan om te sing by die skool en hy maak 'n sukses. Hy het ook haar dogtertjie aangeneem as sy eie. Maar Linda sien die hunkering in hom om weer sy dogters te sien en hulle net een keer vas te hou. Elizna, 'n musiekliefhebber merk op 'n dag op dat iemand haar oorlede pa se musiek skryfstyl naboots. Hy gebruik dieselfde uitdrukkings. Sy begin na hierdie nabootser soek, maar kan hom nêrens opspoor nie. Beide susters, Elizna en Jolene se geluk word onder hul uitgeruk toe hulle die nuwe treffer op die radio hoor, nog net een keer, van 'n vader wat sy dogters nog net een keer wil vashou. Hy sing van die skok in hul oë en die veragting toe hulle hom weggejaag het. Hulle besef hoe hul pa moes voel, veral omdat hulle weet hul oorlede pa is onskuldig. Wanneer hulle een dag, na 'n lang soektog die geleentheid kry om na die realiteitsprogram van Wouter op die televisie te kyk, besef hulle Anton Beukes is hul oorlede pa, en hy leef. Hulle woon selfs sy konserte by, maar sekuriteit weerhou hulle om hom te sien en weer versoen te raak. Hulle het egter nie met die vindingrykheid van 'n polisieman rekening gehou nie. 297 bladsye (A5 - 11 Font).
2
9780620671897 - Johan Crous: Anton se Begeerte.
Johan Crous

Anton se Begeerte. (2015)

Lieferung erfolgt aus/von: Vereinigte Staaten von Amerika EN NW EB DL

ISBN: 9780620671897 bzw. 0620671890, in Englisch, Smashwords Edition, Smashwords Edition, Smashwords Edition, neu, E-Book, elektronischer Download.

2,65 ($ 2,99)¹
versandkostenfrei, unverbindlich
Lieferung aus: Vereinigte Staaten von Amerika, in-stock.
Afrikaans Novelle. Hugo Smit, musiekonderwyser en liedjieskrywer se hele lewe stort in duie toe sy vrou en twee dogters hom wegjaag, na Melanie hom valslik beskuldig het van ontrouheid, omdat hy nie by haar wou slaap nie. Sonder sy dogters is hy dood. Hulle wil hom nie weer sien nie. Hy versin sy dood en neem 'n nuwe identiteit aan. Linda Bekker se lewe kom wreed tot stilstand toe haar Pieter aan 'n hartaanval sterf. Sy is werkloos en moet vir klein Angela sorg. Sy ontmoet die nutsman wat liedjies skryf, Anton Beukes en sy kry weer geluk. Sy moedig haar man aan om te sing by die skool en hy maak 'n sukses. Hy het ook haar dogtertjie aangeneem as sy eie. Linda sien die hunkering in hom om weer sy dogters te sien en hulle net een keer vas te hou. Elizna, 'n musiekliefhebber merk op 'n dag op dat iemand haar oorlede pa se musiek skryfstyl naboots. Hy gebruik dieselfde uitdrukkings. Sy begin na hierdie nabootser soek, maar kan hom nêrens opspoor nie. Beide susters, Elizna en Jolene se geluk word onder hul uitgeruk toe hulle die nuwe treffer op die radio hoor, nog net een keer, van 'n vader wat sy dogters nog net een keer wil vashou. Hy sing van die skok in hul oë en die veragting toe hulle hom weggejaag het. Hulle besef hoe hul pa moes voel, veral omdat hulle weet hul oorlede pa is onskuldig. Wanneer hulle een dag, na 'n lang soektog die geleentheid kry om na die realiteitsprogram van Wouter op die televisie te kyk, besef hulle Anton Beukes is hul oorlede pa, en dat hy leef. Hulle woon selfs van sy konserte by, maar sekuriteit weerhou hulle om hom te sien en weer versoen te raak. Hierdie boek bevat een toneel van seks en is nie geskik vir lesers onder agtien nie.
3
9780620671897 - Johan Crous: Anton se Begeerte
Johan Crous

Anton se Begeerte (2015)

Lieferung erfolgt aus/von: Niederlande EN NW

ISBN: 9780620671897 bzw. 0620671890, in Englisch, Karin Publikasies, neu.

1,11
unverbindlich
Lieferung aus: Niederlande, Direct beschikbaar.
bol.com.
Hugo Smit, musiekonderwyser en liedjieskrywer se hele lewe stort in duie toe sy vrou en twee dogters hom wegjaag, na Melanie hom valslik beskuldig het van ontrouheid, omdat hy nie by haar wou slaap nie. Sonder sy dogters is hy dood. Hulle wil hom nie weer sien nie. Hy versin sy dood en neem 'n nuwe identiteit aan. Linda Bekker se lewe kom wreed tot stilstand toe haar Pieter aan 'n hartaanval sterf. Sy is werkloos en moet vir klein Angela sorg. Sy ontmoet die nutsman wat liedjies skryf, Anton Beu... Hugo Smit, musiekonderwyser en liedjieskrywer se hele lewe stort in duie toe sy vrou en twee dogters hom wegjaag, na Melanie hom valslik beskuldig het van ontrouheid, omdat hy nie by haar wou slaap nie. Sonder sy dogters is hy dood. Hulle wil hom nie weer sien nie. Hy versin sy dood en neem 'n nuwe identiteit aan. Linda Bekker se lewe kom wreed tot stilstand toe haar Pieter aan 'n hartaanval sterf. Sy is werkloos en moet vir klein Angela sorg. Sy ontmoet die nutsman wat liedjies skryf, Anton Beukes en sy kry weer geluk. Sy moedig haar man aan om te sing by die skool en hy maak 'n sukses. Hy het ook haar dogtertjie aangeneem as sy eie. Maar Linda sien die hunkering in hom om weer sy dogters te sien en hulle net een keer vas te hou. Elizna, 'n musiekliefhebber merk op 'n dag op dat iemand haar oorlede pa se musiek skryfstyl naboots. Hy gebruik dieselfde uitdrukkings. Sy begin na hierdie nabootser soek, maar kan hom nêrens opspoor nie. Beide susters, Elizna en Jolene se geluk word onder hul uitgeruk toe hulle die nuwe treffer op die radio hoor, nog net een keer, van 'n vader wat sy dogters nog net een keer wil vashou. Hy sing van die skok in hul oë en die veragting toe hulle hom weggejaag het. Hulle besef hoe hul pa moes voel, veral omdat hulle weet hul oorlede pa is onskuldig. Wanneer hulle een dag, na 'n lang soektog die geleentheid kry om na die realiteitsprogram van Wouter op die televisie te kyk, besef hulle Anton Beukes is hul oorlede pa, en hy leef. Hulle woon selfs sy konserte by, maar sekuriteit weerhou hulle om hom te sien en weer versoen te raak. Hulle het egter nie met die vindingrykheid van 'n polisieman rekening gehou nie. 297 bladsye (A5 - 11 Font) Productinformatie:Taal: af;Formaat: Epub zonder kopieerbeveiliging (DRM) ;Kopieerrechten: Het kopiëren van (delen van) de pagina's is niet toegestaan ;ISBN10: 0620671890;ISBN13: 9780620671897; Ebook | 2015.
Lade…