Berigte uit die Dorsland en ander pioniersgewestes - 2 Angebote vergleichen

Bester Preis: 25,49 (vom 23.07.2020)
1
PJ Van der Merwe

Berigte uit die Dorsland en ander pioniersgewestes (1842)

Lieferung erfolgt aus/von: Deutschland DE NW EB DL

ISBN: 9780620747431 bzw. 0620747439, in Deutsch, AFRICAN SUN Media, neu, E-Book, elektronischer Download.

25,49 + Versand: 9,90 = 35,39
unverbindlich
Berigte uit die Dorsland en ander pioniersgewestes: Hierdie reeks van 4 historiese boeke deur P.J. van der Merwe herleef weer deur middel van digitale druk-tegnologie. Die oorpronklike boeke is geskandeer en is nou beskikbaar in druk- en PDFformaat, as `n stel of individueel. Die ander boeke in die reeks is Die Noordwaartse Beweging van die Boere voor die Groot Trek (1770-1842) en Die Trekboer in die Geskiedenis van die Kaapkolonie (1657-1842). Ebook.
2
PJ Van der Merwe

Berigte uit die Dorsland en ander pioniersgewestes

Lieferung erfolgt aus/von: Deutschland DE NW EB DL

ISBN: 9780620747431 bzw. 0620747439, in Deutsch, AFRICAN SUN Media, neu, E-Book, elektronischer Download.

38,31 + Versand: 23,00 = 61,31
unverbindlich
Berigte uit die Dorsland en ander pioniersgewestes: "e Kort na sy aanstelling as lektor op Stellenbosch het die historikus P.J. van der Merwe aandag begin skenk aan die Noordweste. Die gebied was destyds grootliks onbekend aan mense buite die geweste. Soos vandag nog was daar destyds onsekerheid oor die grense van die streek en sy sub-streke ... Berigte uit die Dorsland, wat sy dogter, Margaretha Schaefer, saamgestel het, bevat meer as 200 tydskrif- en koerantartikels uit sy pen. Die artikels, gebaseer op sy onderhoude en waarnemings, bied `n rykdom aan belangrike inligting, wat hy versamel het tydens twee uitgebreide besoeke aan die Noordweste en omliggende dele ... Lank voor die meeste historici het hy besef dat `n persoonlike onderhoud met iemand wat `n bepaalde ervaring gehad het `n waardevolle historiese bron kan wees. Dit was egter noodsaaklik om die getuienis te toets en met die getuienis van ander mense te kontroleer. Die artikels in Die Burger, Die Huisgenoot, Landbouweekblad en Sarie Marais word vergesel van uitstekende foto`s wat Van der Mewe met sy kamera geneem het.`"e - Hermann Giliomee, Ebook.
Lade…