Daleen Mopani Lodge - 2 Angebote vergleichen

Bester Preis: 5,22 (vom 17.07.2017)
1
9780620757041 - Ronel Reyneke: Daleen Mopani Lodge
Ronel Reyneke

Daleen Mopani Lodge (2017)

Lieferung erfolgt aus/von: Vereinigte Staaten von Amerika EN PB NW

ISBN: 9780620757041 bzw. 0620757043, in Englisch, 88 Seiten, Reach Publishers, Taschenbuch, neu.

11,31 ($ 12,99)¹ + Versand: 4,34 ($ 4,98)¹ = 15,65 ($ 17,97)¹
unverbindlich
Lieferung aus: Vereinigte Staaten von Amerika, Usually ships in 24 hours.
Von Händler/Antiquariat, Amazon.com.
Daleen van Mopani Lodge is die verhaal van twee dogters, Daleen en Maryna Weideman, wat hul ouers in ‘n vliegongeluk verloor en die plaas, gastehuis en alles erf. Saam worstel hulle deur hul smart en om hul ouers se erflating ‘n sukses te maak. Wie gaan uiteindelik OU Sanna en Thomas, se Nonna Leentjie se hart verower op Mopani? André die veearts wat ‘n jarelange vriend is?, Ben, André se vriend van die buurplaas Knoppiesdoring, Len die nuwe bestuurder op Mopani, of is daar dalk ‘n buiteperd in die wedren om geluk? En hoe gaan die lewe se kronkelpaaie uiteindelik hulle almal se heil uitwerk? Ronel Reyeneke (1945 – 2002) Hierdie boek is in liefdevolle herinnering aan ons moeder opgedra. Sy wat alles vir ons opgeoffer het om ‘n moeder te wees en nooit haar eie droom kon bewaarheid nie. Mamma, ons dogters het vandag jou droom en wens verwesenlik met trots. Liefde en verlange, Jou dogters en kleinkinders, Paperback, Label: Reach Publishers, Reach Publishers, Product group: Book, Published: 2017-05-19, Studio: Reach Publishers.
2
9780620757041 - Ronel Reyneke: Daleen Mopani Lodge
Ronel Reyneke

Daleen Mopani Lodge (2017)

Lieferung erfolgt aus/von: Vereinigte Staaten von Amerika EN NW EB DL

ISBN: 9780620757041 bzw. 0620757043, in Englisch, Smashwords Edition, Smashwords Edition, Smashwords Edition, neu, E-Book, elektronischer Download.

5,22 ($ 5,99)¹
versandkostenfrei, unverbindlich
Lieferung aus: Vereinigte Staaten von Amerika, in-stock.
Daleen van Mopani Lodge is die verhaal van twee dogters, Daleen en Maryna Weideman, wat hul ouers in 'n vliegongeluk verloor en die plaas, gastehuis en alles erf. Saam worstel hulle deur hul smart en om hul ouers se erflating 'n sukses te maak. Wie gaan uiteindelik OU Sanna en Thomas, se Nonna Leentjie se hart verower op Mopani? André die veearts wat 'n jarelange vriend is? Ben, André se vriend van die buurplaas Knoppiesdoring, Len die nuwe bestuurder op Mopani, of is daar dalk 'n buiteperd in die wedren om geluk? En hoe gaan die lewe se kronkelpaaie uiteindelik hulle almal se heil uitwerk?Ronel Reyeneke (1945 - 2002)Hierdie boek is in liefdevolle herinnering aan ons moeder opgedra. Sy wat alles vir ons opgeoffer het om 'n moeder te wees en nooit haar eie droom kon bewaarheid nie. Mamma, ons dogters het vandag jou droom en wens verwesenlik met trots. Liefde en verlange, Jou dogters en kleinkinders.
Lade…