Von dem Buch Die vertes in (Afrikaans Edition) haben wir 3 gleiche oder sehr ähnliche Ausgaben identifiziert!

Falls Sie nur an einem bestimmten Exempar interessiert sind, können Sie aus der folgenden Liste jenes wählen, an dem Sie interessiert sind:

Die vertes in (Afrikaans Edition)100%: Zirk van den Berg: Die vertes in (Afrikaans Edition) (ISBN: 9780795708848) 2018, Kwela, Erstausgabe, in Englisch, auch als eBook.
Nur diese Ausgabe anzeigen…
Die vertes in100%: Berg, Zirk van den: Die vertes in (ISBN: 9780795708824) 1905, Kwela, in Englisch, auch als eBook.
Nur diese Ausgabe anzeigen…
Die vertes in (eBook, ePUB)100%: Zirk Van den Berg: Die vertes in (eBook, ePUB) (ISBN: 9780795708831) in Englisch, auch als eBook.
Nur diese Ausgabe anzeigen…

Die vertes in (Afrikaans Edition) - 6 Angebote vergleichen

1
9780795708831 - Die vertes in (eBook, ePUB)

Die vertes in (eBook, ePUB) (1905)

Lieferung erfolgt aus/von: Deutschland EN NW EB

ISBN: 9780795708831 bzw. 0795708831, in Englisch, Kwela, neu, E-Book.

16,95
unverbindlich
Lieferung aus: Deutschland, plus shipping.
Duits Suidwes-Afrika, 1905. Die tengerige Siegfried Bock kom na die kolonie om te bewys dat hy ook ?n man van durf is. Maar dit duur nie lank voordat hy ontnugter word deur die effek van die Duitse uitwissingsbevel teen die Herero?s en die onderdrukking van die Namas nie. Lisbeth Löwenstein, ? arm Jodin, moet met ?n Duitse setlaar trou wat sy skaars ken. Toe hy van sy perd af val en sterf, kies sy om saam met die Nama-werkers van sy plaas af te vlug. Mordegai Guruseb, ?n Damara-man, ontsnap uit Duits Suidwes-Afrika, 1905. Die tengerige Siegfried Bock kom na die kolonie om te bewys dat hy ook ?n man van durf is. Maar dit duur nie lank voordat hy ontnugter word deur die effek van die Duitse uitwissingsbevel teen die Herero?s en die onderdrukking van die Namas nie. Lisbeth Löwenstein, ? arm Jodin, moet met ?n Duitse setlaar trou wat sy skaars ken. Toe hy van sy perd af val en sterf, kies sy om saam met die Nama-werkers van sy plaas af te vlug. Mordegai Guruseb, ?n Damara-man, ontsnap uit ?n konsentrasiekamp waar Herero?s besig is om van ontbering te sterf. Maar kort voor lank kom sy vryheid weer in gedrang. Dan is daar ook die mislukte dokter Albert Pitzer wie se pseudowetenskap ontluister word deur Alvaus Luipert, ?n skoolmeester en Nama-leier wat teen die koloniale bestel in opstand kom. Dié vyf se lot vervleg op spannende wyse in die ongerepte landskap van Duits Suidwes-Afrika en stuur af op ?n dénouement wat hul menslikheid tot die uiterste sal beproef. Erscheint vor. 18.09.18 Lieferzeit 1-2 Werktage.
2
9780795708848 - Zirk van den Berg: Die vertes in (Afrikaans Edition)
Zirk van den Berg

Die vertes in (Afrikaans Edition) (2018)

Lieferung erfolgt aus/von: Vereinigte Staaten von Amerika EN NW FE EB DL

ISBN: 9780795708848 bzw. 079570884X, in Englisch, Kwela, neu, Erstausgabe, E-Book, elektronischer Download.

Lieferung aus: Vereinigte Staaten von Amerika, ebook for download, Free shipping.
Duits Suidwes-Afrika, 1905. Die tengerige Siegfried Bock kom na die kolonie om te bewys dat hy ook ’n man van durf is. Maar dit duur nie lank voordat hy ontnugter word deur die effek van die Duitse uitwissingsbevel teen die Herero’s en die onderdrukking van die Namas nie. Lisbeth Löwenstein, ʼn arm Jodin, moet met ’n Duitse setlaar trou wat sy skaars ken. Toe hy van sy perd af val en sterf, kies sy om saam met die Nama-werkers van sy plaas af te vlug. Mordegai Guruseb, ’n Damara-man, ontsnap uit ’n konsentrasiekamp waar Herero’s besig is om van ontbering te sterf. Maar kort voor lank kom sy vryheid weer in gedrang. Dan is daar ook die mislukte dokter Albert Pitzer wie se pseudowetenskap ontluister word deur Alvaus Luipert, ’n skoolmeester en Nama-leier wat teen die koloniale bestel in opstand kom. Dié vyf se lot vervleg op spannende wyse in die ongerepte landskap van Duits Suidwes-Afrika en stuur af op ’n dénouement wat hul menslikheid tot die uiterste sal beproef. Kindle Edition, Edition: 1, Format: Kindle eBook, Label: Kwela, Kwela, Product group: eBooks, Published: 2018-09-04, Release date: 2018-09-18, Studio: Kwela, Sales rank: 315360.
3
9780795708831 - Zirk Van den Berg: Die vertes in
Zirk Van den Berg

Die vertes in (2018)

Lieferung erfolgt aus/von: Frankreich EN NW EB DL

ISBN: 9780795708831 bzw. 0795708831, in Englisch, Kwela, Kwela, Kwela, neu, E-Book, elektronischer Download.

Lieferung aus: Frankreich, in-stock.
Duits Suidwes-Afrika, 1905. Die tengerige Siegfried Bock kom na die kolonie om te bewys dat hy ook 'n man van durf is. Maar dit duur nie lank voordat hy ontnugter word deur die effek van die Duitse uitwissingsbevel teen die Herero's en die onderdr.
4
9780795708831 - Zirk Van den Berg: Die vertes in
Zirk Van den Berg

Die vertes in (1905)

Lieferung erfolgt aus/von: Deutschland EN NW EB DL

ISBN: 9780795708831 bzw. 0795708831, in Englisch, Kwela, neu, E-Book, elektronischer Download.

23,99 + Versand: 23,00 = 46,99
unverbindlich
Lieferung aus: Deutschland, Free shipping.
Die vertes in: Duits Suidwes-Afrika, 1905. Die ontnugterde soldaat Siegfried Bock se pad kruis di? van Lisbeth Löwenstein, arm Jodin wat met n Duitse setlaar moet trou wat sy skaars ken, die Damara-man Mordegai Guruseb wat uit n konsentrasiekamp ontsnap het, en die pseudowetenskaplike Albert Pitzer. En elkeen se menslikheid word tot die uiterste beproef. Afrikaans, Ebook.
5
9780795708824 - Berg, Zirk van den: Die vertes in
Berg, Zirk van den

Die vertes in (1905)

Lieferung erfolgt aus/von: Vereinigte Staaten von Amerika EN NW EB

ISBN: 9780795708824 bzw. 0795708823, in Englisch, Kwela, neu, E-Book.

18,40 ($ 21,00)¹
versandkostenfrei, unverbindlich
Lieferung aus: Vereinigte Staaten von Amerika, Ebook for download.
Fiction, Duits Suidwes-Afrika, 1905. Die ontnugterde soldaat Siegfried Bock se pad kruis di van Lisbeth Lwenstein, arm Jodin wat met 'n Duitse setlaar moet trou wat sy skaars ken, die Damara-man Mordegai Guruseb wat uit 'n konsentrasiekamp ontsnap het, en die pseudowetenskaplike Albert Pitzer. En elkeen se menslikheid word tot die uiterste beproef. eBook.
6
9780795708831 - Zirk Van den Berg: Die vertes in
Zirk Van den Berg

Die vertes in

Lieferung erfolgt aus/von: Vereinigte Staaten von Amerika EN NW EB

ISBN: 9780795708831 bzw. 0795708831, in Englisch, Kwela, neu, E-Book.

11,15 ($ 12,99)¹
versandkostenfrei, unverbindlich
Lieferung aus: Vereinigte Staaten von Amerika, In Stock.
Die-vertes-in~~Zirk-Van-den-Berg, Die vertes in, NOOK Book (eBook).
Lade…