My hart is vol graffiti - 5 Angebote vergleichen
1
My Hart Is Vol Graffiti
EN NW
ISBN: 9780799351392 bzw. 0799351393, in Englisch, Lapa Publishers, neu.
Lara het die perfekte OU. Michael bring gereeld vir haar blomme skool toe. En almal voorspel hy gaan oor twee jaar hoofseun wees. Maar dan moet Lara en Vanessa 'n artikel vir 'n tienertydskrif skryf. Die onderwerp is: Graffiti: kuns of krimineel? En hulle paaie kruis met dié van 'n regte graffitikunstenaar wat hulle aan 'n opwindende, geheimsinnige skemerwêreld bekend stel.Skielik is Lara in twee geskeur. Aan die een kant is daar Lara-wat-nooit-die-skoolreëls-oortree nie-en-altyd-'n-A-kry. En aan die ander kant is daar Lara-wat-net-een-keer-wil-voel-hoe-dit-voel-om-op-'n-skateboard-te-ry-of-skelmpies-'n-gebou-met-spuitverf-te-bespuit ...
2
My hart is vol graffiti (2009)
EN NW EB DL
ISBN: 9780799351392 bzw. 0799351393, in Englisch, LAPA, LAPA, LAPA, neu, E-Book, elektronischer Download.
Lieferung aus: Vereinigtes Königreich Großbritannien und Nordirland, in-stock.
Lara en Vanessa skryf 'n artikel vir 'n tienertydskrif. Die onderwerp is: Graffiti: kuns of krimineel? En hulle paaie kruis met dié van 'n regte graffitikunstenaar wat hulle aan 'n opwindende, geheimsinnige skemerwêreld bekend stel. Skielik is Lara in twee geskeur. Aan die een kant is daar Lara-wat-nooit-die-skoolreëls-oortree nie-en-altyd-'n-A-kry. En aan die ander kant is daar Lara-wat-net-een-keer-wil-voel-hoe-dit-voel-om-op-'n-skateboard-te-ry-of-skelmpies-'n-gebou-met-spuitverf-te-bespuit.

3
My hart is vol graffiti (2015)
EN NW
ISBN: 9780799351392 bzw. 0799351393, in Englisch, Lapa, neu.
Lieferung aus: Niederlande, Direct beschikbaar.
bol.com.
Lara en Vanessa skryf ’n artikel vir ’n tienertydskrif. Die onderwerp is: Graffiti: kuns of krimineel? En hulle paaie kruis met dié van ’n regte graffitikunstenaar wat hulle aan ’n opwindende, geheimsinnige skemerwêreld bekend stel. Skielik is Lara in twee geskeur. Aan die een kant is daar Lara-wat-nooit-die-skoolreëls-oortree nie-en-altyd-’n-A-kry. En aan die ander kant is daar Lara-wat-net-een-keer-wil-voel-hoe-dit-voel-om-op-’n-skateboard-te-ry-of-skelmpies-’n-gebou-met-spuitverf-te-bespuit ... Productinformatie:Taal: af;Formaat: ePub met kopieerbeveiliging (DRM) van Adobe;Bestandsgrootte: 1.23 MB;Kopieerrechten: Het kopiëren van (delen van) de pagina's is niet toegestaan ;Printrechten: Het printen van (delen van) de pagina's is maximaal 116 keer toegestaan binnen 30 dag(en);Voorleesfunctie: De voorleesfunctie is ingeschakeld;Geschikt voor: Alle e-readers te koop bij bol.com (of compatible met Adobe DRM). Telefoons/tablets met Google Android (1.6 of hoger) voorzien van bol.com boekenbol app. PC en Mac met Adobe reader software;Geschikt voor: 9 - 12 jaar;ISBN10: 0799351393;ISBN13: 9780799351392; Ebook | 2015.

4
My hart is vol graffiti
DE NW
ISBN: 9780799351392 bzw. 0799351393, in Deutsch, LAPA Uitgewers, neu.
Lieferung aus: Deutschland, Versandkostenfrei.
Die Beschreibung dieses Angebotes ist von geringer Qualität oder in einer Fremdsprache. Trotzdem anzeigen

Lade…