Sewe stories en 'n stock cube, Die Heidelbergse Kategismus se troos vir vandag
2 Angebote vergleichen

Bester Preis: 2,13 (vom 25.04.2019)
1
9780864877192 - Bybel-Media: Sewe stories en 'n stock cube, Die Heidelbergse Kategismus se troos vir vandag
Bybel-Media

Sewe stories en 'n stock cube, Die Heidelbergse Kategismus se troos vir vandag (2014)

Lieferung erfolgt aus/von: Niederlande EN NW

ISBN: 9780864877192 bzw. 0864877196, in Englisch, Bybel-Media, neu.

3,57
unverbindlich
Lieferung aus: Niederlande, Direct beschikbaar.
bol.com.
Die Heidelbergse Kategismus (HK) is soos n stock cube. Soos wat n mens die geurigste geregte met n stock cube kan maak, so is die HK n konsentraat van die kern van die Christelike evangelie waarmee ons God en onsself kan verstaan. Die HK is n baie belangrike deel van die geloofstradisie waaraan gereformeerde Christene behoort. Die Heidelbergse Kategismus is egter nie deesdae die mees wydgelese dokument waaraan n mens kan dink nie. Vandag is die HK in n groot mate bloot deel van die... Die Heidelbergse Kategismus (HK) is soos n stock cube. Soos wat n mens die geurigste geregte met n stock cube kan maak, so is die HK n konsentraat van die kern van die Christelike evangelie waarmee ons God en onsself kan verstaan. Die HK is n baie belangrike deel van die geloofstradisie waaraan gereformeerde Christene behoort. Die Heidelbergse Kategismus is egter nie deesdae die mees wydgelese dokument waaraan n mens kan dink nie. Vandag is die HK in n groot mate bloot deel van die argief van die gereformeerde tradisie – n dokument wat bewaar en oor beloof word, en slegs deur n klein groepie geleerdes of belangstellendes gelees word. Dit is steeds teenwoordig in al die formuliere van die amptelike inisiasierites van die kerk – daardie geleenthede van plegtige belofte: doop, belydenisaflegging, legitimasie, kerkraadsbevestiging – maar tydens hierdie geleenthede kom die inhoud van die HK feitlik nooit ter sprake nie. Sewe stories en n stock cube volg die breë logika van die HK (inleiding, ellende, verlossing, dankbaarheid) alhoewel nie al die vrae en antwoorde aan die orde gestel word nie. Verder is dit hoegenaamd nie n poging om die Heidelbergse Kategismus uit te lê nie, maar eerder om aan die hand van spesifieke verhale in 2013 in gesprek te tree met hierdie dokument uit 1563. Die skrywers kook eietydse geregte met die bestanddeel waarmee daar al vir vier en n half eeue lank gekook word. Productinformatie:Taal: af;Formaat: ePub met kopieerbeveiliging (DRM) van Adobe;Kopieerrechten: Het kopiëren van (delen van) de pagina's is niet toegestaan ;Geschikt voor: Alle e-readers te koop bij bol.com (of compatible met Adobe DRM). Telefoons/tablets met Google Android (1.6 of hoger) voorzien van bol.com boekenbol app. PC en Mac met Adobe reader software;ISBN10: 0864877196;ISBN13: 9780864877192; Ebook | 2014.
2
9780864877192 - Helené van Tonder: Sewe stories en 'n stock cube
Helené van Tonder

Sewe stories en 'n stock cube (2013)

Lieferung erfolgt aus/von: Deutschland EN NW EB DL

ISBN: 9780864877192 bzw. 0864877196, in Englisch, Bybel-Media, Bybel-Media, Bybel-Media, neu, E-Book, elektronischer Download.

Lieferung aus: Deutschland, in-stock.
Die Heidelbergse Kategismus (HK) is soos n stock cube. Soos wat n mens die geurigste geregte met n stock cube kan maak, so is die HK n konsentraat van die kern van die Christelike evangelie waarmee ons God en onsself kan verstaan. Die HK is n baie belangrike deel van die geloofstradisie waaraan gereformeerde Christene behoort. Die Heidelbergse Kategismus is egter nie deesdae die mees wydgelese dokument waaraan n mens kan dink nie. Vandag is die HK in n groot mate bloot deel van die argief van die gereformeerde tradisie - n dokument wat bewaar en oor beloof word, en slegs deur n klein groepie geleerdes of belangstellendes gelees word. Dit is steeds teenwoordig in al die formuliere van die amptelike inisiasierites van die kerk - daardie geleenthede van plegtige belofte: doop, belydenisaflegging, legitimasie, kerkraadsbevestiging - maar tydens hierdie geleenthede kom die inhoud van die HK feitlik nooit ter sprake nie. Sewe stories en n stock cube volg die breë logika van die HK (inleiding, ellende, verlossing, dankbaarheid) alhoewel nie al die vrae en antwoorde aan die orde gestel word nie. Verder is dit hoegenaamd nie n poging om die Heidelbergse Kategismus uit te lê nie, maar eerder om aan die hand van spesifieke verhale in 2013 in gesprek te tree met hierdie dokument uit 1563. Die skrywers kook eietydse geregte met die bestanddeel waarmee daar al vir vier en n half eeue lank gekook word.
Lade…