Von dem Buch - Die ou met die snor by die bar haben wir 3 gleiche oder sehr ähnliche Ausgaben identifiziert!

Falls Sie nur an einem bestimmten Exempar interessiert sind, können Sie aus der folgenden Liste jenes wählen, an dem Sie interessiert sind:

- Die ou met die snor by die bar100%: Parow, Jack: - Die ou met die snor by die bar (ISBN: 9781770229044) 2015, Penguin, Penguin, Penguin, in Englisch, auch als eBook.
Nur diese Ausgabe anzeigen…
Die ou met die snor by die bar100%: Parow, Jack: Die ou met die snor by die bar (ISBN: 9781770229020) Penguin Random House South Africa, in Englisch, auch als eBook.
Nur diese Ausgabe anzeigen…
– Die ou met die snor by die bar (Afrikaans Edition)93%: Parow, Jack: – Die ou met die snor by die bar (Afrikaans Edition) (ISBN: 9781770229037) 2015, in Englisch, auch als eBook.
Nur diese Ausgabe anzeigen…

- Die ou met die snor by die bar - 7 Angebote vergleichen

Bester Preis: 7,76 (vom 13.08.2016)
1
9781770229037 - Jack Parow: – Die ou met die snor by die bar (Afrikaans Edition)
Jack Parow

– Die ou met die snor by die bar (Afrikaans Edition) (2015)

Lieferung erfolgt aus/von: Vereinigte Staaten von Amerika EN NW EB DL

ISBN: 9781770229037 bzw. 1770229035, in Englisch, Penguin, neu, E-Book, elektronischer Download.

Lieferung aus: Vereinigte Staaten von Amerika, ebook for download, Free shipping.
In Die OU met die snor by die bar vertel die superster-rapper Jack Parow van sy lewe en al sy wilde, mal avonture. Die storie begin agter die Boereworsgordyn en maak draaie in plekke soos Onrusrivier, The Lollipop Lounge in Randburg, Mitchells Plain, België, Nederland, Londen, Los Angeles, Hollywood en Moskou. Daar is sappige staaltjies oor wilde partytjies, warm bokkies, dodgy plekke, trance-paarties en avonture in jacuzzi’s, en hy lig ook die sluier oor sy ervarings met onder andere rofstoeiers, skoonheidskoninginne, polisiemanne, hipsters in nagklubs, ’n sanger wat hom wou bliksem, ooms wat hom van verhoë gegooi wil hê en ’n stewige tannie wat met ’n krieketkolf op hom afstorm. Parow beantwoord ook taai vrae wat al deur meisies en vroue aan hom gevra is, soos: Is dit waar wat hulle sê van ’n man met ’n lang pet? En: Hoe kry jy dit reg om jou snor so te hou dat girls dit onweerstaanbaar vind? Hy vertel die stories agter sy gewildste songs en draai nie doekies om oor wat hy van ’n klomp goed dink nie, soos die ‘ou’ Afrikaans en die ‘nuwe’ Afrikaans, die lewe in Suid-Afrika en wat dit regtig beteken om ’n rapper te wees.Die boek bevat ook die lirieke van baie van sy treffers en talle foto’s wat nog nooit voorheen gesien is nie. Kindle Edition, Format: Kindle eBook, Label: Penguin, Penguin, Product group: eBooks, Published: 2015-09-01, Release date: 2015-09-01, Studio: Penguin, Sales rank: 1748124.
2
9781770229037 - Jack Parow: - Die ou met die snor by die bar
Jack Parow

- Die ou met die snor by die bar

Lieferung erfolgt aus/von: Vereinigte Staaten von Amerika EN NW EB

ISBN: 9781770229037 bzw. 1770229035, in Englisch, Penguin International, neu, E-Book.

5,81 ($ 6,49)¹
versandkostenfrei, unverbindlich
Lieferung aus: Vereinigte Staaten von Amerika, In Stock.
Jack-Parow-Die-OU-met-die-snor-by-die-bar~~Jack-Parow, Jack Parow - Die OU met die snor by die bar, NOOK Book (eBook).
3
9781770229020 - Parow, Jack: Die ou met die snor by die bar
Parow, Jack

Die ou met die snor by die bar

Lieferung erfolgt aus/von: Vereinigte Staaten von Amerika EN NW EB

ISBN: 9781770229020 bzw. 1770229027, in Englisch, Penguin Random House South Africa, neu, E-Book.

8,02 ($ 10,00)¹
versandkostenfrei, unverbindlich
Lieferung aus: Vereinigte Staaten von Amerika, Ebook for download.
Biography & Autobiography, In Die OU met die snor by die bar vertel die superster-rapper Jack Parow van sy lewe en al sy wilde, mal avonture. Die storie begin agter die Boereworsgordyn en maak draaie in plekke soos Onrusrivier, The Lollipop Lounge in Randburg, Mitchells Plain, Belgi, Nederland, Londen, Los Angeles, Hollywood en Moskou. Daar is sappige staaltjies oor wilde partytjies, warm bokkies, dodgy plekke, trance-paarties en avonture in jacuzzi's, en hy lig ook die sluier oor sy ervarings met onder andere rofstoeiers, skoonheidskoninginne, polisiemanne, hipsters in nagklubs, 'n sanger wat hom wou bliksem, ooms wat hom van verho gegooi wil h en 'n stewige tannie wat met 'n krieketkolf op hom afstorm. Parow beantwoord ook taai vrae wat al deur meisies en vroue aan hom gevra is, soos: Is dit waar wat hulle s van 'n man met 'n lang pet? En: Hoe kry jy dit reg om jou snor so te hou dat girls dit onweerstaanbaar vind? Hy vertel die stories agter sy gewildste songs en draai nie doekies om oor wat hy van 'n klomp goed dink nie, soos die ou' Afrikaans en die nuwe' Afrikaans, die lewe in Suid-Afrika en wat dit regtig beteken om 'n rapper te wees.Die boek bevat ook die lirieke van baie van sy treffers en talle foto's wat nog nooit voorheen gesien is nie. eBook.
4
9781770229037 - Jack Parow: – Die ou met die snor by die bar
Jack Parow

– Die ou met die snor by die bar (2015)

Lieferung erfolgt aus/von: Deutschland EN NW EB DL

ISBN: 9781770229037 bzw. 1770229035, in Englisch, neu, E-Book, elektronischer Download.

6,88 (£ 5,99)¹
versandkostenfrei, unverbindlich
Lieferung aus: Deutschland, Versandkostenfrei, Download.
In Die OU met die snor by die bar vertel die superster-rapper Jack Parow van sy lewe en al sy wilde, mal avonture. Die storie begin agter die Boereworsgordyn en maak draaie in plekke soos Onrusrivier, The Lollipop Lounge in Randburg, Mitchells Plain, België, Nederland, Londen, Los Angeles, Hollywood en Moskou. Daar is sappige staaltjies oor wilde partytjies, warm bokkies, dodgy plekke, trance-paarties en avonture in jacuzzi’s, en hy lig ook die sluier oor sy ervarings met onder andere rofstoeiers, skoonheidskoninginne, polisiemanne, hipsters in nagklubs, ’n sanger wat hom wou bliksem, ooms wat hom van verhoë gegooi wil hê en ’n stewige tannie wat met ’n krieketkolf op hom afstorm. Parow beantwoord ook taai vrae wat al deur meisies en vroue aan hom gevra is, soos: Is dit waar wat hulle sê van ’n man met ’n lang pet? En: Hoe kry jy dit reg om jou snor so te hou dat girls dit onweerstaanbaar vind? Hy vertel die stories agter sy gewildste songs en draai nie doekies om oor wat hy van ’n klomp goed dink nie, soos die ‘ou’ Afrikaans en die ‘nuwe’ Afrikaans, die lewe in Suid-Afrika en wat dit regtig beteken om ’n rapper te wees.Die boek bevat ook die lirieke van baie van sy treffers en talle foto’s wat nog nooit voorheen gesien is nie.
5
9781770229044 - Parow, Jack: - Die ou met die snor by die bar
Parow, Jack

- Die ou met die snor by die bar (2015)

Lieferung erfolgt aus/von: Vereinigtes Königreich Großbritannien und Nordirland EN NW EB DL

ISBN: 9781770229044 bzw. 1770229043, in Englisch, Penguin, Penguin, Penguin, neu, E-Book, elektronischer Download.

7,76 (£ 6,71)¹
versandkostenfrei, unverbindlich
Lieferung aus: Vereinigtes Königreich Großbritannien und Nordirland, in-stock.
In Die OU met die snor by die bar vertel die superster-rapper Jack Parow van sy lewe en al sy wilde, mal avonture. Die storie begin agter die Boereworsgordyn en maak draaie in plekke soos Onrusrivier, The Lollipop Lounge in Randburg, Mitchells Plain, België, Nederland, Londen, Los Angeles, Hollywood en Moskou. Daar is sappige staaltjies oor wilde partytjies, warm bokkies, dodgy plekke, trance-paarties en avonture in jacuzzi's, en hy lig ook die sluier oor sy ervarings met onder andere rofstoeiers, skoonheidskoninginne, polisiemanne, hipsters in nagklubs, 'n sanger wat hom wou bliksem, ooms wat hom van verhoë gegooi wil hê en 'n stewige tannie wat met 'n krieketkolf op hom afstorm. Parow beantwoord ook taai vrae wat al deur meisies en vroue aan hom gevra is, soos: Is dit waar wat hulle sê van 'n man met 'n lang pet? En: Hoe kry jy dit reg om jou snor so te hou dat girls dit onweerstaanbaar vind? Hy vertel die stories agter sy gewildste songs en draai nie doekies om oor wat hy van 'n klomp goed dink nie, soos die 'ou' Afrikaans en die 'nuwe' Afrikaans, die lewe in Suid-Afrika en wat dit regtig beteken om 'n rapper te wees. Die boek bevat ook die lirieke van baie van sy treffers en talle foto's wat nog nooit voorheen gesien is nie.
6
9781770229037 - Jack Parow: - Die ou met die snor by die bar
Jack Parow

- Die ou met die snor by die bar (2015)

Lieferung erfolgt aus/von: Kanada EN NW EB DL

ISBN: 9781770229037 bzw. 1770229035, in Englisch, Zebra Press, Zebra Press, Zebra Press, neu, E-Book, elektronischer Download.

6,97 (C$ 10,09)¹
versandkostenfrei, unverbindlich
Lieferung aus: Kanada, in-stock.
In Die OU met die snor by die bar vertel die superster-rapper Jack Parow van sy lewe en al sy wilde, mal avonture. Die storie begin agter die Boereworsgordyn en maak draaie in plekke soos Onrusrivier, The Lollipop Lounge in Randburg, Mitchells Plain, België, Nederland, Londen, Los Angeles, Hollywood en Moskou. Daar is sappige staaltjies oor wilde partytjies, warm bokkies, dodgy plekke, trance-paarties en avonture in jacuzzi's, en hy lig ook die sluier oor sy ervarings met onder andere rofstoeiers, skoonheidskoninginne, polisiemanne, hipsters in nagklubs, 'n sanger wat hom wou bliksem, ooms wat hom van verhoë gegooi wil hê en 'n stewige tannie wat met 'n krieketkolf op hom afstorm. Parow beantwoord ook taai vrae wat al deur meisies en vroue aan hom gevra is, soos: Is dit waar wat hulle sê van 'n man met 'n lang pet? En: Hoe kry jy dit reg om jou snor so te hou dat girls dit onweerstaanbaar vind? Hy vertel die stories agter sy gewildste songs en draai nie doekies om oor wat hy van 'n klomp goed dink nie, soos die 'ou' Afrikaans en die 'nuwe' Afrikaans, die lewe in Suid-Afrika en wat dit regtig beteken om 'n rapper te wees. Die boek bevat ook die lirieke van baie van sy treffers en talle foto's wat nog nooit voorheen gesien is nie.
7
9781770229037 - Jack Parow: - Die ou met die snor by die bar
Jack Parow

- Die ou met die snor by die bar

Lieferung erfolgt aus/von: Deutschland EN NW EB DL

ISBN: 9781770229037 bzw. 1770229035, in Englisch, neu, E-Book, elektronischer Download.

6,49
unverbindlich
Lieferung aus: Deutschland, zzgl. Versandkosten.
Lade…