Een Biljoen Jaar n.C. - 2 Angebote vergleichen

Bester Preis: 1,44 (vom 28.02.2017)
1
9789860846423 - Thompson Boekdrukkery: Een Biljoen Jaar n.C.
Thompson Boekdrukkery

Een Biljoen Jaar n.C. (2012)

Lieferung erfolgt aus/von: Vereinigte Staaten von Amerika NL NW EB DL

ISBN: 9789860846423 bzw. 9860846421, in Holländisch, Smashwords Edition, Smashwords Edition, Smashwords Edition, neu, E-Book, elektronischer Download.

1,88 ($ 1,99)¹
versandkostenfrei, unverbindlich
Lieferung aus: Vereinigte Staaten von Amerika, in-stock.
In Afrika gee Tabi skool waar sy van muurkaarte gebruik maak. Die wêreld is tans 'n ander plek. 'n Gemuteerde virus is besig om die ganse mensdom uit te wis. Dog die mens het daarin geslaag om 'n ruimteskip na die naaste exso-planeet te stuur. 'n Modderstorting begrawe die skool en verseël dit vir ewig. Die mens het na 1 biljoen jaar weer op aarde verskyn - dis nog 'n primitiewe samelewing. Die Slenkdal in Afrika het losgeskeur en 'n aparte kontinent, Azila gevorm. Groot oerdiere wandel rond. Maar die mensdom is 'n twee groepe verdeel:- mans en vrouens wat geheel en al apart leef. Daar is wel 'Afwykendes' wat in die verre noorde woon. Roe is 'n slaaf in die huishouding van 'n magsugte man wat die keiser in 'n staatsgreep omver wil gooi. Maar daarvoor het hy geld nodig en toe hy hoor van goud wat ontdek is, stuur hy vir Ab om te gaan ondersoek instel. Dié vind eienaardige klippe - die gelamineerde muurkaarte uit Tabi se klaskamer wat versteen het. Roe moet help om dit te ontsyfer. Na 'n moord vlug hy en by 'n waterpoel ontmoet hy 'n vrou. Hulle ontsyfer die skrif en maak die grootste ontdekking ooit.
2
9789860846423 - Thompson Boekdrukkery: Een Biljoen Jaar n.C.
Thompson Boekdrukkery

Een Biljoen Jaar n.C.

Lieferung erfolgt aus/von: Niederlande NL NW

ISBN: 9789860846423 bzw. 9860846421, in Holländisch, Smashwords Edition, neu.

1,44 + Versand: 3,45 = 4,89
unverbindlich
Lieferung aus: Niederlande, Direct beschikbaar.
bol.com.
In Afrika gee Tabi skool waar sy van muurkaarte gebruik maak. Die wêreld is tans ‘n ander plek. "n Gemuteerde virus is besig om die ganse mensdom uit te wis. Dog die mens het daarin geslaag om ‘n ruimteskip na die naaste exso-planeet te stuur. ‘n Modderstorting begrawe die skool en verseël dit vir ewig. Die mens het na 1 biljoen jaar weer op aarde verskyn – dis nog ‘n primitiewe samelewing. Die Slenkdal in Afrika het losgeskeur en ‘n aparte kontinent, Azila gevorm. Groot oerdiere wandel rond. Maa... In Afrika gee Tabi skool waar sy van muurkaarte gebruik maak. Die wêreld is tans ‘n ander plek. "n Gemuteerde virus is besig om die ganse mensdom uit te wis. Dog die mens het daarin geslaag om ‘n ruimteskip na die naaste exso-planeet te stuur. ‘n Modderstorting begrawe die skool en verseël dit vir ewig. Die mens het na 1 biljoen jaar weer op aarde verskyn – dis nog ‘n primitiewe samelewing. Die Slenkdal in Afrika het losgeskeur en ‘n aparte kontinent, Azila gevorm. Groot oerdiere wandel rond. Maar die mensdom is ‘n twee groepe verdeel:- mans en vrouens wat geheel en al apart leef. Daar is wel ‘Afwykendes’ wat in die verre noorde woon. Roe is ‘n slaaf in die huishouding van ‘n magsugte man wat die keiser in ‘n staatsgreep omver wil gooi. Maar daarvoor het hy geld nodig en toe hy hoor van goud wat ontdek is, stuur hy vir Ab om te gaan ondersoek instel. Dié vind eienaardige klippe – die gelamineerde muurkaarte uit Tabi se klaskamer wat versteen het. Roe moet help om dit te ontsyfer. Na ‘n moord vlug hy en by ‘n waterpoel ontmoet hy ‘n vrou. Hulle ontsyfer die skrif en maak die grootste ontdekking ooit.Taal: af;Formaat: Epub zonder kopieerbeveiliging (DRM) ;Kopieerrechten: Het kopiëren van (delen van) de pagina's is niet toegestaan ;ISBN10: 9860846421;ISBN13: 9789860846423; Ebook.
Lade…