Daar's 'n Eiffeltoring in sy boedel - ein Angebot gefunden

Bester Preis: 6,00 (vom 16.08.2016)
Aus dem Archiv:
1
9781920654306 - Tobi Jooste: Daar's 'n Eiffeltoring in sy boedel
Tobi Jooste

Daar's 'n Eiffeltoring in sy boedel (2013)

Lieferung erfolgt aus/von: Frankreich EN NW EB DL

ISBN: 9781920654306 bzw. 1920654305, in Englisch, Naledi, Naledi, Naledi, neu, E-Book, elektronischer Download.

Lieferung aus: Frankreich, in-stock.
TOBI JOOSTE (30) is bekend as minnesanger, TV-aanbieder, model, suksesvolle sakeman en skrywer. Hy het vyf musiekalbums en sy debuutboek, Inluister, waarvan die vyfde oplaag reeds gedruk is, op sy kerfstok. Hierdie prestasies is kenmerkend van sy dryfkrag en veelsydigheid. Deesdae tree hy gereeld op as motiveringspreker, en nou vir die eerste keer deel hy sy besielende boodskap met sy aanhangers in 'n heel nuwe formaat: 'n Afri-kaanse reisverhaal wat inspirerende lewenswaarhede opdiep, die gene-ra-siegaping oorbrug en beloof om lewens te verander. Jy's op 'n punt waar jy na antwoorde soek, en dis 'n onbekende plek, maar dis 'n goeie plek, my kind. Die beste plek om te wees is in die onbekende, want daar is enigiets moontlik. Jy maak jouself nou oop vir die wêreld, jy gaan sien hoe die wêreld homself nou vir jou oopmaak. Onthou jy wat Oupa gesê het: 'When the student is ready, the teacher appears'.DAAR IS 'n EIFFELTORING IN SY BOEDEL is 'n roerende verhaal van 'n oupa wat in genadetyd op sy sterfbed lewe, en die kleinseun wat soveel moontlik van sy oupa se wysheid wil leer voor hy nie meer daar is nie. Sy oupa deel met hom sy avonture, stories, staaltjies en moderne gelykenisse wat die jongman se lewe onherroeplik verander. Hy stuur sy kleinseun ook op twee onvergeetlike vakansies waar hy blootgestel word aan plekke, kleurryke karakters en situasies wat hom meer oor homself en die lewe leer. Dis 'n hoogs vermaaklike ontdekkingstog na buite én binne. Sy oupa se stories inspireer hom om sy volle potensiaal te bereik, sy grootste drome te volg en wysheid te vind wat gewoonlik net met die grysheid kom. Sy oupa se dood het vir hom lewe gebring.'n Jongman herontdek die dinge wat werklik saak maak in 'n boeiende storie wat jou laat skaterlag en soms ook 'n traan laat wegvee. Dis 'n hartsreis van Parys, Frankryk tot in die skone Karoo, 'n avontuur wat oorloop met wysheid, humor en wêreldkennis. Hierdie storie gaan jou hele lewe verander. Ten goede.
Schlüsselwörter: Daar's 'n Eiffeltoring in sy boedel Tobi Jooste Fiction - YA 9781920654306
Daten vom 16.08.2016 23:18h
ISBN (andere Schreibweisen): 1-920654-30-5, 978-1-920654-30-6
Zuerst gefunden: 16.08.2016 23:18:36
Zuletzt gefunden: 16.08.2016 23:18:36
Kleinster Preis: 6,00 (vom 16.08.2016 23:18:36)
Höchster Preis: 6,00 (vom 16.08.2016 23:18:36)
Fundstellen insgesamt: 1

Momentan keine Suchergebnisse - vielleicht bald lieferbar

Ihre Suche nach ist bei mehr als 100 angebundenen Webshops momentan nicht lieferbar. Wir finden dieses Buch aber trotzdem innerhalb weniger Wochen.

Sie Suchen nach diesem Buch:
Daar's 'n Eiffeltoring in sy boedelTobi Jooste: Daar's 'n Eiffeltoring in sy boedel
ISBN: 9781920654306

Speichern Sie diese Suche kostenlos in ab, dann werden Sie automatisch benachrichtigt, sobald dieses Buch verfügbar ist. Meistens finden wir dieses Buch innerhalb weniger Wochen und verständigen Sie dann per E-Mail. Sie können dann frei entscheiden, ob Sie das Buch kaufen wollen oder nicht.

Unsere Suchtipps für Ihre Suche:

Sie haben jetzt folgende Möglichkeiten:

  • Speichern Sie diese Seite in Ihren Lesezeichen oder Favoriten ab, dann können Sie jederzeit die Suche erneut ausführen.
  • Das Buch ist tatsächlich derzeit vergriffen bzw. nicht lieferbar. Es ist z.B. eine Rarität. Möglicherweise ist es aber in einiger Zeit lieferbar. Speichern Sie dazu diese Suche kostenlos ab oder lassen Sie sich kostenlos auf dieses Gerät benachrichten und Sie werden automatisch per E-Mail oder Nachricht informiert, sobald dieses Buch wieder lieferbar wird. Wir sind zuversichtlich, dass wir jedes Buch auf diese Weise innerhalb relativ kurzer Zeit finden. Probieren Sie es einfach aus!

Anmeldung mit Google:

ODER

Anmeldung mit Facebook:

Mit Facebook anmelden oder registrieren

Lade…